|
The
principal business and purpose of the Livestock Registering Federation
shall be to unite, promote and protect its members acting as
Registering Authorities into an affiliated federation operating under
self-imposed standards of performance and conduct, to promote the
mutual interests and ideals of its members.
To carry
out these objectives, the LRF shall have the following authority:
-
To
promote, foster and advance the interests of its members engaged in
the genetic improvement of cattle and other livestock by means of
performance recording;
-
To
encourage cooperative working relationships among organizations and
individuals engaged in the registration and performance recording of
livestock;
-
To
co-operate with other related industry associations, educational
institutions, and governmental agencies in the pursuit of livestock
improvement;
-
To
liaise and co-operate with the National Department of Agriculture
ensuring improvement and promotion of the pedigree and commercial
livestock sectors.
-
In
general, to engage in such activities in connection with or
incidental to the foregoing which are not prohibited by law and are
deemed to be in the best interests and welfare of Federation
members.
|
Die hoofbesigheid en doel van die Lewendehawe Registrerende Federasie
sal wees om lede wat as Onafhanklike Registrerende Owerhede
funksioneer, te verenig, te promofeer en te beskerm in 'n geaffilieërde federasie. Die LRF word bedryf onder self-ingestelde
standaarde van prestasie en gedrag om die gesamentlike belange en
ideale van lede te promofeer.
Om hierdie doelwitte tot uitvoering te bring, het die LRF die volgende
gesag:
-
Om die belange van
lede, wie betrokke is by die genetiese verbetering van beeste en
ander vee, deur middel van registrasie en prestasie-aantekening te
promofeer, te koester en uit te bou.
-
Om die koöperatiewe
werksverhoudings tussen organisasies en individue wie betrokke is by
die registrasie en prestasie-aantekening van vee, aan te moedig.
-
Om die samewerking
tussen ander soortgelyke beryfsorganisasies, institute en opvoedkundige instellings te verbeter in die strewe na
veeverbetering.
-
Om saam te werk en as
skakel op te tree met die Nasionale Departement van Landbou (DoA) om
te verseker dat verbetering en promosie van die Stoet- en
Kommersiële Veesektore plaasvind.
-
In die algemeen
betrokke te wees met aktiwiteite wat verband hou met bogenoemde, en
die deur die wet verhoed word nie, en wat in die beste belang van
die Federasie-lede is.
|