|
NOVEMBER
2009
Die Aldam
Stockmans School wat deur Breedplan SA en die LRF gesamentlik
aangebied was vanaf 21-23 Oktober was n reuse sukses. Dit was die
eerste aanbieding van sy soort in Suidelike Afrika.
Elke dag
was bygewoon deur oor die 140 mense. Die LRF Simposium van 23 Oktober
het die Skool afgesluit. Op die laaste dag het Dr Roger Hunsley van
die VSA en Dr Arthur Rickards van Breedplan Australie opgetree. Elke
dag het teoretiese en praktiese gedeeltes gehad wat ingesluit het die
be-oordeling van slagosse op die hoef en later dieselfde beeste aan
die hak, asook be-oordeling van 9 rasse se bulle inaggenome hulle
teelwaardes en fenotipiese voorkoms.
Lesings -
20 in totaal - het gestrek vanaf genetika tot voeding tot ekonomie.
Dr Rickards het op die laaste dag gesκ dat dit die beste Stockmans
Skool was wat hy al bygewoon het.
Click here for a summary of the
lectures by Peter Massmann. All our member breeds, and other breeds,
received real quality promotion during this exercise. About 40% of
the School attendees were commercial breeders and emerging farmers and
50% were stud breeders.
Die
Federasie het ook vergaderings gehad met al sy lederasse sowel as die
Dept Landbou en die hoof van die LNR. Aan ons Ge-assosieerde Lede wat
meer as net borge is baie dankie vir julle ondersteuning! Ons
Ge-assosieerde Lede vir 2010 is die Landbank, Molatek, Pfizer, Sparta
Feedlot en Unistel.
Our new Executive for 2010 is Wessel Hattingh - Chairman
(Brahmans), Johan Potgieter - Vice-Chair (Simmentaler/Simbras),
Michael Bradfield (Breedplan, our service provider) and Llewellyn
Angus - Outgoing Chairman and new Life Honorary Chairman.
2010 promises to be an exciting year with the
Second Stockman School
to be presented due to popular demand. It will have a different
approach with specific days catering for specific target groups.
A rustige
Feesseisoen word aan almal toegewens.
LJ Angus

Die nuwe LRF Bestuur vir
2009 / 2010 wat tydens die Algemene Jaarvergadering verkies is, is
vlnr:
Llewellyn Angus (Ere-Lewens President); Dr Michael Bradfield
(Breedplan); mnre Wessel Hattingh (Voorsitter) en Johan Potgieter
(Vise-Voorsitter en Sekretariaat). Ons wens u sterkte en voorspoed
toe! |